- 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Ritchardson Street, Graskop, 1270, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Havana Night is in Graskop geleë, 'n klein dorpie aan die buitewyke van die Drakensberg Platorand. Dis die ideale basis vanwaar om die omliggende besienswaardighede in Mpumalanga, insluitend die Krugerwildtuin, Pelgrimsrus en die Blyderivier-canyon te verken.
Ons bied verblyf in 4 selfsorg-eenhede, elkeen met gerieflike slaapplek vir tot 6 gaste met 'n gedeelde badkamer. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis en 'n helder leefarea met 'n TV met DStv-hotelpakket in elke eenheid.
Ons het ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.
Graskop spog met 'n wye verskeidenheid doendinge, insluitend gholf, staproetes, 4x4-roetes, perdryritte, vierwielmotorfietsry en motorfietsroetes. Graskop se natuurskoon is seker een van die plekke in die wêreld wat die meeste afgeneem en geskilder word. Graskop in die magiese Mpumalanga-provinsie, is in die hartjie van die toerisme-streek geleë en is die poort tot die Panorama-roete.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié eenheid het 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het elkeen 2 driekwartbeddens. Die eenheid het ook 'n kombuis en 'n sitkamer. Daar is parkeerplek in 'n motorafdak langs die eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorgverblyf. Kinders van 1 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Kinders van 12 tot 18 jaar betaal die volle deeltarief.
Huisreëls
Tydens Desember vereis ons 'n minimum van 4 tot 6 volwasse gaste per nag. Ons maak nie besprekings vir 1, 2 of 3 gaste in Desember nie.
Nuwe Aanbod: Ontbyt sal voorsien word, op die perseel, teen 'n ekstra koste (nie ingesluit in die tarief nie). Prys beskikbaar op versoek.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Dié eenheid het 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n tweede slaaparea met 2 driekwartbeddens. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 'n slaapbank vir 1 ekstra persoon. Daar is parkeerplek in 'n motorafdak langs die eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorgverblyf. Kinders van 1 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Kinders van 12 tot 18 jaar betaal die volle deeltarief.
Huisreëls
Tydens Desember vereis ons 'n minimum van 4 tot 6 volwasse gaste per nag. Ons maak nie besprekings vir 1, 2 of 3 gaste in Desember nie.
Nuwe Aanbod: Ontbyt sal voorsien word, op die perseel, teen 'n ekstra koste (nie ingesluit in die tarief nie). Prys beskikbaar op versoek.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Artistico
-
Selfsorgverblyf.
Kinders van 1 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders van 12 tot 18 jaar betaal die volle deeltarief. - Gypsy Pepper
-
Selfsorgverblyf.
Kinders van 1 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders van 12 tot 18 jaar betaal die volle deeltarief. - Siesta
-
Selfsorgverblyf.
Kinders van 1 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders van 12 tot 18 jaar betaal die volle deeltarief. - Havana
-
Selfsorgverblyf.
Kinders van 1 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders van 12 tot 18 jaar betaal die volle deeltarief.