Havenwood
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Afrikaner-straat 18, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Havenwood is 'n lieflike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Vryheid. Dit is ideaal vir ontspannings- of sakereisigers.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n lugbraaier, mikrogolf, elektriese braaipan, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die leefarea langsaan het 'n etenstafel en stoele, asook 'n dubbelslaapbank vir kinders. Daar is 'n TV met toegang tot YouTube, Netflix, BitBox en OpenView. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die verblyf is naby geriefswinkels, restaurante en wegneemeetplekke.
Slaapplek
’n Bespreking by Havenwood sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Koordlose internet
Badkamer
- Jacuzzi
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sybrand Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Maande gelys 4
Ligging
- Afrikaner-straat 18, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Havenwood het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vryheid KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Afrikaner-straat 18, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom