Hawklee Country House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hawklee Country House is in die KwaZulu-Natalse Middellande geleë en bied gerieflike B&B- en selfsorgverblyf. Hawklee Country House het ook die eerste en enigste Bos Kombuis in KwaZulu-Natal se Middellande.

Dié instansie word deur die eienaar bestuur en bied luukse kothuis wat elk 'n platskerm-TV met DStv, donsduvets, elektriese komberse, snoesige japonne en ander geriewe het. Die eenhede is apart van mekaar, het grasdakke, en is op die oewer van die Lionsrivier geleë. Hawklee bied ook selfsorgverblyf in die Rose Garden-ateljeewoonstel. Gaste wat selfsorgfverblyf kies, kan besluit of hulle in die hoofhuis wil eet of self wil braai. Ontbyt kan by die kothuis se deur afgelewer word of in die eetkamer met 'n uitsig oor die rivier geniet word.

Hawklee Country House het konferensiegeriewe en trougeriewe vir tot 50 gaste. Hawklee is in 'n reservaat geleë en meeste van die produkte wat op die perseel gebruik word, is eko-vriendelik.

Gaste kan doendinge soos wandelroetes langs die rivier geniet en hulself ook verkyk aan die voëllewe en die groototters wat in die rivier is. Daar is ook duikers, rooiribbokke, wilde katte, en selfs luiperds word soms op die perseel opgemerk.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Jacuzzi
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hawklee Country House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za