LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Heatherdale Guest House | LekkeSlaap
+26

Heatherdale Guest House

10 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Heatherdale Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Marieta H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie verwelkomend

Regtig amazing mense. Die eienaar is baie nice en het ons veilig maak voel.

Wilma O - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma O

Absolute gasvryheid en behulpsaamheid van almal by gastehuis tot by die hondjies.

Vir 'n op die nippertjie blyplek met 'n mediese noodgeval, moet ek sê, nie eens familie kan so vinnig help nie.

Hannetjie D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Hannetjie D
Saam met vriende

Kamer bespreek soos op foto was nie wat aangebied is nie.

Kamer was stofferig, matras van swak gehalte. Sal glad nie aanbeveel nie.

Raynita V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raynita V
Gesin met klein kinders

Vriendelike, gasvrye eienaars - het heerlik gebly.

Die eienaar was baie hulpvaardig en vriendelik. Ons sal beslis weer hier oorslaap.

Irene S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irene S
Besigheidsreis

Geen probleme.

Vriendelike ontvangs en geen probleme.

Hw K - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hw K

Baie lekker.

Baie verras, heerlike ruim eenhede met veilige parkering en skoon geriewe.

Nangamso M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nangamso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous

We had an awesome stay at Heatherdale. Mr Fred was very kind to us together with ouma. They served us a super nice breakfast and even allowed us to use a room bigger than what we booked which I felt was very kind of them. The place is safe and secured and we would definitely go back there.

Wobbe B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wobbe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een prachtige locatie met vriendelijke en hulpvaardige eigenaar.

Een mooie locatie wat historisch aandoet. Het ligt in een buitenwijk van Pretoria, niet ver van het centrum en een Mall dichtbij. Alles is netjes en schoon.

Jennifer R - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jennifer R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and immaculate accommodation. Was perfect for our needs.

Friendly and helpful reception on arrival. Facilities are clean and well maintained, but not modern. Accommodation was well serviced. Well situated for easy access to main highways.

Japie L - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Fred was uitstekend gasvry en het uit sy pad gegaan om ons gemaklik te laat voel. Alhoewel ons net daar geslaap het, was dit heel aangenaam.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilystraat, Plot 14, Heatherdale, Akasia, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0ZWY1MWRiLWU5MDItNDVhYi1hYjIzLTUxYzE1ODY0YTlmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 Plot 14, Lily Street Heatherdale 0182 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.662741 28.123529
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!