Heaven & Earth Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dié selfsorgkothuis lê weggesteek in die Hemel-en-Aarde-vallei en bied gehalte-verblyf aan gaste wat op soek is na 'n rustige en pragtige wegbreekplek. Die eenheid bied ideale verblyf vir 'n groep vriende of families en spog met 'n pragtige uitsig op die omliggende berge.

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort/bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en-suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel die gebruik van 'n badkamer met die hoofslaapkamer. Dit is ideaal vir gesinne, maar nie noodwendig vir 6 volwassenes nie. Die kombuis is toegerus met al die nodige toebehore en daar is ook 'n ingeboude braaiplek. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en strykgereedskap.

Daar is tientalle doendinge in die omgewing soos visvang, perdry, kajakvaart, bergklim en voetslaan.

Slaapplek

'n Bespreking by Heaven & Earth Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Heaven & Earth Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za