Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heaven by C

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wireless-weg 55, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Heaven by C is 'n romantiese grasdakhuis in Kommetjie. Dis 110 m van Long Beach se pragtige wit sand en asemrowende uitsig af. Die huis is ideaal vir paartjies, enkelreisigers, sakereisigers of gesinne met kinders.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelbed in die derde slaapkamer. Die hoofslaapkamer is bo en het 'n en suite-badkamer. Die tweede badkamer is onder. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die sitarea is ook op die boonste verdieping.

Die huis het 'n oopplan-kombuis en -sitarea wat na 'n inheemse tuin met voëllewe lei. Dié geriewe mag slegs op windstildae gebruik word as gevolg van 'n brandrisiko. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en daar is gratis WiFi.

Die verblyf het 'n omsetter en rugsteunkragstelsel in die geval van beurtkrag, asook herlaaibare ligte. Daar is ook draagbare ligte.

Daar is 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin en 'n braai-area in die tuin onder die melkhoutbome.

Dié pragtige grasdakhuis is die ideale romantiese vakansiehuis of gesinswegbreek. Besoek Kommetjie se dorp met restaurante, kroeë en 'n deli of loer in by Imhoff Farm wat verskeie restaurante, perdritte op die strand en 'n diereplaas bied.

Daar is ook 'n omsetter en rugsteunbattery wat ondersteuning tydens kragonderbrekings bied, asook herlaaibare elektriese gloeilampe en draagbare ligte.

Slaapplek

’n Bespreking by Heaven by C sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Heaven by C
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Wireless-weg 55, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wireless-weg 55, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b73b3b81907b9fcea37d2659c0fd7f433f8b391dcbf8615085339726e72ff9627651d6cba12f6925166558f4ee5e7795d5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 6 mense 1 5 1 4 55 Wireless Road Kommetjie 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.13404511877 18.336543146627