Heaven Scent
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bathurst-straat 14, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Heaven Scent is 'n kothuis op die eienaar se perseel in Kenton-on-Sea. Die eiendom is 5 minute vanaf die Blouvlagstrand, Kariegastrand, en 'n plek waar bote te water gelaat word.
Die oulike, losstaande kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-sitkamer en -kombuisie. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en is lekker helder en sonnig. Daar is ook 'n plafonwaaier en 'n kluis vir waardevolle items. Die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.
Die oopplan-kombuis het basiese toebehore om maaltye te verhit, soos 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en ander kookgerei. Die aangrensende sitkamer het 'n TV met DStv en onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Gaste kan hul oggendkoffie of skemerkelkies op die onderdakstoep met 'n uitsig oor die duine geniet. Veilige en privaat parkeerplek is agter elektriese hekke beskikbaar. Daar is ook laserstraalsekuriteit. Die middedorp is stapafstand van die huis af en daar is 'n paar winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Heaven Scent sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Bathurst-straat 14, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Gaste dink Heaven Scent het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kenton-on-Sea Cacadu-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bathurst-straat 14, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 18