LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Heaven Scent | LekkeSlaap
+17

Heaven Scent

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Heaven Scent
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ilze K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik woonstel met alles wat nodig is vir n gemaklik tydjie!

Die woonstel is pragtig, skoon en netjies. Reiniger was beskikbaar, kombuis het al die nodigstes vir etes voorberei en DStv en WiFi was beslis 'n bederf. Die parkeerplek is langs die woonstel en baie veilig met alarmstelsel. Bev was baie vriendelik en hulpvaardig!

Heaven Scent's terugvoer

Dankie Ilze, dit was 'n plesier om julle te ontmoet. Ons sien uit daarna om julle weer as gaste te hê.

Heaven Scent
Koos B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters genotvol en 'n hoë kwaliteit toegeruste verblyf fasiliteit.

Die eienaars, Ken en Bev, het die infrastruktuur van die selfsorgeenheid sodanig ingerig dat dit voorsiening maak vir alle behoeftes van die gaste. Covid-19 maatreëls was in plek en die gaste het veilig en welkom gevoel.

Heaven Scent's terugvoer

Dit was so goed om julle te ontmoet, Koos. Baie dankie vir julle vriendelikheid. Ons sien uit daarna om julle weer hier te sien.

Heaven Scent
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bathurst-straat 14, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA026d147fd5899e8437cb50557662ce8a1c4bf6b112edce84eab70d12f5cca0951d3c2d9da2ffb7c0308151bb513c12912fd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 14 Bathurst Street Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.682597203734 26.677350760713
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!