Heaven's View Luxury Villa
Kry 45% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Devon Valley-weg, Louisvale Wynlandgoed, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
-
Vanaf
R8 970R4 934 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Heaven's View Luxury Villa is 'n pragtige, vrystaande chalet op 'n heuwelkruin met 'n uitsig oor die Stellenbosch Wynlande en berge. Hier kan gaste asemrowende sonsopkomste, sonsondergange en uitsigte verwag. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek ver van die alledaagse gejaag.
Die villa bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, dubbelwasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n etenstafel en knus sitarea met gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.
Stapeldeure lei na 'n lieflike houtdek met 'n buite-etenstafel, braaigeriewe en 'n houtvuur-warmbad wat die ideale plek vir 'n skemerkelkie met 'n mooi uitsig is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kaggel
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Devon Valley-weg, Louisvale Wynlandgoed, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink Heaven's View Luxury Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Devon Valley-weg, Louisvale Wynlandgoed, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap