Hedge House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hedge House is in die vreedsame buurt, Sunnybrae in Rondebosch geleë, en is ideaal vir gesinne en sakereisigers. Ons is loopafstand van Claremont, Nuweland Krieket- en Rugbystadion, Wes-Kaap Krieketklub, Kelvin Grove, Good Hope Studies en die Sportwetenskapinstituut af.

Die verblyf bestaan uit 5 en suite-kamers met privaat ingange. Die kamers is gerieflik gemeubileer met luukse afwerkings. Elke kamer het 'n mikrogolfoond, ketel en 'n yskas met basiese voorraad.

'n Volledige Engelse ontbyt is ingesluit en gaste kan versoek dat die maaltyd in die eetkamer, buite of in die kamers bedien word. Aandete word op versoek bedien. Gaste kan heerlik In die tuin met sy pragtige berguitsigte ontspan, en daar is 'n soutwaterswembad, trampolien en swaai. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Hedge House is naby die V&A Waterfront en die Kaapse middestad, Kirstenbosch se tuine, die Kaapse strand, Sportwetenskap-instituut, Kelvin Grove en Kaapstad Internasionale Lughawe. Daar is ook verskeie skole soos Bishops, Rondebosch Boys, Groote Schuur, SACS, Westerford en Rustenburg Girls' High in die omtrek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Portugees

Konferensiegeriewe

  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hedge House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za