Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kamer het 'n lessenaar, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt kan van 07:00-09:00 gereël word teen 'n ekstra koste per persoon.
Aandete kan teen 'n ekstra koste per persoon bedien word indien dit vooraf gereël word.
Harde geraas na 22h00 sal nie geduld word nie.
Geen onwettige middels word op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kamer het 'n gemaklike rusbank, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit lei ook na 'n stoep met buitesitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt kan van 07:00-09:00 gereël word teen 'n ekstra koste per persoon.
Aandete kan teen 'n ekstra koste per persoon bedien word indien dit vooraf gereël word.
Harde geraas na 22h00 sal nie geduld word nie.
Geen onwettige middels word op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kamer het 'n lessenaar, 'n rusbank, 'n lekker kaggel en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt kan van 07:00-09:00 gereël word teen 'n ekstra koste per persoon.
Aandete kan teen 'n ekstra koste per persoon bedien word indien dit vooraf gereël word.
Harde geraas na 22h00 sal nie geduld word nie.
Geen onwettige middels word op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kamer het 'n lessenaar, 'n rusbank, 'n knus kaggel en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt kan van 07:00-09:00 gereël word teen 'n ekstra koste per persoon.
Aandete kan teen 'n ekstra koste per persoon bedien word indien dit vooraf gereël word.
Harde geraas na 22h00 sal nie geduld word nie.
Geen onwettige middels word op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 1 het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kamer het oorgenoeg kasruimte, 'n rusbank, 'n TV, 'n lekker kaggel en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt kan van 07:00-09:00 gereël word teen 'n ekstra koste per persoon.
Aandete kan teen 'n ekstra koste per persoon bedien word indien dit vooraf gereël word.
Harde geraas na 22h00 sal nie geduld word nie.
Geen onwettige middels word op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 1 bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kamer het 'n lessenaar, 'n lekker kaggel, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt kan van 07:00-09:00 gereël word teen 'n ekstra koste per persoon.
Aandete kan teen 'n ekstra koste per persoon bedien word indien dit vooraf gereël word.
Harde geraas na 22h00 sal nie geduld word nie.
Geen onwettige middels word op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gesinseenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n privaat inagng. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, rusbanke, 'n TV en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt kan van 07:00-09:00 gereël word teen 'n ekstra koste per persoon.
Aandete kan teen 'n ekstra koste per persoon bedien word indien dit vooraf gereël word.
Harde geraas na 22h00 sal nie geduld word nie.
Geen onwettige middels word op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 10 is gerieflik naby die parkeerarea geleë. 'n Privaat patio by die ingang van die kamer bied gaste 'n gemaklike ruimte om te ontspan en af te skakel. Hierdie kamer is ideaal geskik vir gaste wat 'n langer verblyf soek.
Alhoewel dit kompak is, beskik dit oor 'n dubbelbed met 'n bedlampie, sowel as 'n muurverwarmer vir kouer dae. Die yskas sluit 'n vrieskas in, en 'n mikrogolfoond word voorsien vir die verhitting van maaltye.
Die klerekas bied ruim stoorplek en sluit laaie onder die hanggedeelte in. Gaste word ook voorsien van 'n ketel, tee, koffie en ander noodsaaklikhede vir hul gerief.
Sterk Wi-Fi-dekking is beskikbaar binne en rondom die kamer. Vir ekstra sekuriteit is die eiendom se alarmstelsel naby geleë.
Die en suite-badkamer beskik oor 'n ruim en gemaklike stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ontbyt kan van 07:00-09:00 gereël word teen 'n ekstra koste per persoon.
Aandete kan teen 'n ekstra koste per persoon bedien word indien dit vooraf gereël word.
Harde geraas na 22h00 sal nie geduld word nie.
Geen onwettige middels word op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29 van der Westhuizen Street, Heidelberg, Gauteng, 1441, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang