LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+116
B&B in Heidelberg

Heidelberg Guesthouse   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 29 van der Westhuizen Street, Heidelberg, Gauteng, 1441, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Heidelberg Guesthouse bied B&B-verblyf in 'n erfenisgebou wat dateer uit 1897. Die huis is in die hartjie van Heidelberg geleë en bied 'n sentrale ligging vir gaste om die dorp te verken.

Verblyf word gebied in gerieflike kamers wat elkeen individueel gemeubileer is. Elke kamer het sy eie privaat badkamer en linne en handdoeke word voorsien. Die kamers het oorgenoeg kasspasie en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige kamers het TV's en kaggels. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n ruim patio met sitplek buite en 'n goed versorgde tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Ontbyt beskikbaar
Openbare vervoer naby

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Yolanda R
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, baie kultuur en vriendelike mense. Pragtige huis met baie geskiedenis. Gemaklike kamers. Voel of mens op die plaas kuier, maar dis reg langs...
Sien meer
Aug 2026
Danie V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief weer van die gastehuis gebruik maak. Baie lekker gebly, stil en rustige omgewing.
Feb 2026
Riek M
Saam met vriende
5.0
Dit was so lekker en vriendelike mense om te wees. Ons het baie lekker geslaap, dankie.
Aug 2025
Sonja G
Saam met vriende
5.0
Vriendelik en gasvry. Baie netjies en mooi, awesome ou huis, vriendelik en gasvry. Baie dankie.
Jun 2025
Phillip G
Besigheidsreis
5.0
Het net oornag, maar alles was perfek. Baie lekker gebly, dankie.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 29 van der Westhuizen Street, Heidelberg, Gauteng, 1441, Gauteng
  • Gaste dink Heidelberg Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

29 van der Westhuizen Street, Heidelberg, Gauteng, 1441, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16c775dc5bf0202de54f1bcbb3d858cfe79b1772abe06da13a9a4e1e16ac78a429c36849ebe3e67b607c4fb9c6e082790903?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 29 van der Westhuizen Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.4974052 28.3582647
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang