LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Heimat Guesthouse | LekkeSlaap
+48

Heimat Guesthouse

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Heimat Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sandra B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B
Besigheidsreis

Baie vriendelike personeel.

Baie dankie, het baie lekker gebly.

Janu V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janu V
Enkelreisiger

Baie gerieflik en sal vir seker Heimat aanbeveel.

Sien sterre.

Heimat Guesthouse's terugvoer

Goeie dag Janu,

Baie dankie vir die mooi review ons wardeer dit baie. Was lekker om jou as ons gas te kon he.

Sien weer.

Vriendelike Groete
Nelize

Heimat Guesthouse
Paul D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D
Besigheidsreis

Ongelooflike gasvryheid!

Ek bly nooit weer by 'n ander gastehuis in Welkom nie. Hierdie plek is pragtig, die personeel is vriendelik en ontvang jou soos 'n familielid.

Elize W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en kos was heerlik.

Personeel is vriendelik en behulpsaam. Kamers baie netjies en skoon. Alles is presies soos op die foto's, beslis nie misleidend soos baie ander gastehuise nie. Ek beveel hulle regtig aan.

Andries D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

Uitstekend, netjies en gerieflik. Sal beslis aanbeveel!

Gaan weer daar 'n draai maak.

Hanlie J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie J
Enkelreisiger

Diens is uit die boonste rakke.

Fantastiese gastehuis. Sal aanbeveel vir enige iemand. Netjies, skoon en ruim. Ontbyt uitstekend. Waarde vir geld. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Sal weer daar tuisgaan.

Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: State-weg 261, Jim Fouchepark, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5qVaEcmKQF8boYgTbcIhn08DnAY46ZWBOXW5LUX4n6eRzUdh8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 261 Stateway Jim Fouchepark 9459 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.97582 26.72526
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!