Helderberg Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Helderberg Gastehuis is teen Gordonsbaai se berghange geleë met skilderagtige uitsigte oor die Kaapse Skiereiland en die Boland. Ons nooi toeriste en sakereisigers uit om ons gasvryheid teen mededingende tariewe te geniet.

Ons suites en eenhede voldoen aan 'n groot verskeidenheid behoeftes, soos selfsorgvakansie-akkommodasie en volledige B&B-opsies. Jy kan ons drieslaapkamer-eenheid bespreek vir 'n familievakansie van 'n week of twee, of bloot een nag bespreek vir 'n sakereis.

Helderberg Gastehuis is geleë in Suid-Afrika se voorste toeristebestemming - Kaapstad en die Wynlande. Die gastehuis is naby aan Kaapstad se Internasionale Lughawe (40 km), die Waterfront, Kaapstad se middestad en Tafelberg (55 km).

Die historiese juweel en wynhoofstad Stellenbosch is net 30 km van die gastehuis af. Helderberg Gastehuis word omring deur statige berge, wynplase, strande en 'n hawe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Helderberg Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R599 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za