Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Helderzicht

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 26 resensies vir Helderzicht
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5
Riana M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een plesier om in te bly in 'n plek wat alles werk!

Pragtige wooneenheid. The host was baie gaaf. Als was skoon en netjies. Solar verskaf krag tydens loadshedding. TV het beperkte kanale maar 144 is wel daar. WiFi, fan, ketel, braaipan, toaster, mikrogolf, klein yskassie, nodige borde/bekers/glase/messegoed/glasbak is als daar. Kar veilig agter gesluite hek. Baie veilig plekkie. Regtig juweel wat ons ontdek het! O en die bed slaap lekker! En stort is plesier om te gebruik! 10/10 plekkie! Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
G W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
G W

Teleurstellend.

Ons is na 'n ander adres verwys, 7 Helling Straat, Brackenfell. Die kamer was nie soos op die foto's nie. Die plek was vol stof en die beddegoed het kolle op die lakens gehad. DSTV het nie al die kanale gehad nie en die ketel se deksel was los. Daar was geen Netflix of slim TV nie en die glase was net enkels. Daar was slegs een klein sjampoe en stortgel, en die mikrogolf was baie oud, soos die meubels in die kamer. Daar was net 4 suikerpakkies en goedkoop koffie, opwasmiddel en toiletpapier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celesté S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celesté S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was voldoende.

Daar was net een handdoek en slegs een peppermint alhoewel ons geboek het vir twee. Verder aan van die minimum vereistes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Erik S
Besigheidsreis

Nie heeltemal wat ons verwag het nie.

Die eerste ding wat my gepla het, wat nie baie duidelik met my gekommunikeer was nie, is die feit dat ek my sleutel by 'n ander adres moes gaan optel (indien met eie voertuig gery het was dit 'n ander saak, maar het met 'n shuttle gery). Die kamer is gemiddeld, redelik beknopte kombuis. Geen voorbereiding vir beurtkrag nie. Glad nie my koffievoorraad kom hervul nie. Blinding voor skuifdeur wat ingang is se een segment is weg en skuifdeur sukkel ook om te sluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig tog naby alles wat jy benodig.

Die ligging is ideaal naby groot sentrums en ook die stad. Baie veilige en rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik. Ons het 'n aangename verblyf gehad.

Alles was skoon en netjies. Was bekommerd oor parkering, maar was nie nodig nie. Daar was veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizel M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizel M
Besigheidsreis

The room was small, but a good stay.

The location was perfect for my stay, I had a good night's rest. Everything clean and neat, but basic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerene L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annerene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het als wat jy nodig het.

Dit was 'n lekker oorslaapplekkie vir ons. Dis klein, maar het als wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place.

Nice place to relax and get away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place.

Nice place to stay for a weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good location near family.

Friendly, caring and helpful owner. The rooms are very neat with fresh crisp linen. Kind Regards. Sonja

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albertus C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Albertus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ek verwag het nie.

Sou meer skoonmaakdienste verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Gesin met klein kinders

Netjies en goed toegerus.

Netjies en skoon. Alles wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valencia L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Valencia L
Gesin met klein kinders

Gemaklik en lekker gebly.

Goeie diens en 'n lekker ervaring. Ekstra moeite en gasvry. Was verbaas oor die kinders goed ontvang was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee D
Saam met vriende

Place was suitable.

The place was lovely, I just found that it could have been cleaned on a daily basis. We stayed there for 7 days and it was only cleaned once. The towels got dirty, the dustbin was full etc. We could not braai as it is right outside another unit, which makes it very uncomfortable. When there were other people staying there, it was noisy as their doors are right on the bedrooms. The owner is friendly and the place is very conveniently located.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helderzicht se terugvoer

Hi there, thank you for your input. This is self-catering units, we don't clean daily only if it is requested. Towels also get replaced on request but at an extra charge.

Helderzicht
Petrus M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oor gebly.

Baie veilig nie so ver van winkel sentrum af nie, dienslewering fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Modesta P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Modesta P
Gesin met klein kinders

Our unit was very neat, in a quit area, we had a good night's rest.

Our stay was the highlight of our trip. Will stay here again as well as recommend to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mnikelo N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mnikelo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welcoming host.

I had a very nice reception and arrived at a very nice, clean and tidy room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Liesl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, maar te klein.

Netjies, maar baie klein vir die bedrag. Geen bedlampies nie, net ‘n helder kamer lig. Bed baie groot vir die klein spasie. Niks om jou tas op te sit behalwe die bed nie. Mis net die fyner details.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Baie netjies en skoon, was mal oor die wit beddegoed. Veilige area so kon rustig slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lynette S

Nie waarvoor betaal is nie.

Ons moes in akkommodasie oorbly wat ons nie bespreek het nie (en wat heelwat kleiner was) omdat daar glo 'n probleem met die geyser was by ons bespreekte eenheid. Die minste wat aangebied moes word, was om afslag op die akkommodasie te bied. Die kookgerei was onbruikbaar. Geen lappies of doeke of opwasmiddel wat jy sou verwag by 'n selfsorg-eenheid. Ook net 1 toilet/stort vir 5 mense. Gelukkig het ons net 1 aand bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helene S
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Dit was gemaklike verblyf en het aan ons behoeftes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maurette W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Maurette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is not value for money.

Very basic, not value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Audley C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Audley C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer kom.

Baie gelukkig met verblyf. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderzichtstraat 11, Protea Heights, Brackenfell, 7561, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0a1f308884a61ba03a38917c35838ebb15c90e7d35023af1c15b8b0ce7f015a419d0e7bb0b0e7e4c875a2646eb1fb74f8a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 11 Helderzicht Street Protea Heights 7561 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.887815773416 18.707520588955