Heleen's B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pragtig, netjies, volledig gemeubileer en modern! Hierdie kothuis met twee slaapkamers is in 'n veilige area weggesteek. Ons is in 'n vriendelike buurt met lieflike parke en loopweë.

'n Kontinentale ontbyt word in die tarief ingesluit, maar 'n vol Engelse ontbyt kan gereël word.

* Koffie- en teemaakgeriewe in eenheid
* WiFi beskikbaar
* Vol DStv-pakket
* Kamers word daagliks skoongemaak
* Linne is skoon en vars
* Vars handdoeke daagliks

Alhoewel ons in 'n stil buurt is, kan toegang tot die grootste hoofweë en inkopiesentrums maklik verkry word.

Ons is 7 km weg van Sandton City, maar baie na aan die Gautrein-busroete. Morning Glen-inkopiesentrum is minder as 1 km weg.

Daar is ook baie goeie restaurante in die omtrek én 'n Mr Delivery wat deur-tot-deur aflewerings moontlik maak.

Ek bestuur 'n klein instansie vir meer as 17 jaar al, en geniet dit baie om mense van regoor die wêreld te akkommodeer. Ek doen ekstra moeite om jou verblyf so lekker as moontlik te maak.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Internet koppeling
  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Diens op aanvraag
  •  Wakker-bel oproep
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Heleen's B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false