LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Heleen\'s B&B | LekkeSlaap
+19

Heleen\'s B&B

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Devon Pad, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Heleen's B&B bied ruim kamers met 'n en suite-badkamer (met 'n stort), perfek vir 2 gaste per kamer. Dit word omring met bome wat aan die kamer 'n plattelandse gevoel gee. Die deur maak oop op die swembad-area. Gaste kan ontbyt bestel van 'n spyskaart af, wat langs die swembad bedien kan word op die tyd wat verkies word.

Beddegoed en handdoeke word voorsien. Let asseblief dat hierdie kamer nie 'n TV het nie. Gaste het ook toegang tot 'n braaiplek.

Die kamers is deel van die hoofhuis wat dit baie veilig maak, maar die kamer het sy eie buitedeur wat jou die nodige privaatheid bied.

Heleen's B&B is 1,8 km van Amanzimtoti se hoofstrand af en 1 km van Galaria Mall af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 52 resensies vir Heleen\'s B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 3 Devon Pad, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Heleen\'s B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Devon Pad, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkZGI0ZTEyLTI0MDYtNGFmNS1iMjU3LWMwYzNiYjA5MmYwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 3 Devon Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.040935 30.879289
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!