Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hemel in Hermanus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmok-singel 7, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Hemel in Hermanus bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n drieslaapkamerhuis met 3 verdiepings. Dit is in die kusdorp Vermont, naby Hermanus. Die eenheid spog met 'n houtvuurwarmbad. Dié eiendom is net ’n kort stappie vanaf die seefront en die Vermont-getypoel.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n tripel-stapelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk ’n dubbelbed. Daar is bad- en stortgeriewe.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof. Daar is buitebraaigeriewe, veilige parkeerplek, gratis WiFi en ’n TV.

Vermont is tussen die berge en die see. Dit is die ideale basis om die omliggende area te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Hemel in Hermanus sluit in:

Tripelstapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Hemel in Hermanus
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Diandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 5

Ligging

  • Malmok-singel 7, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hemel in Hermanus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmok-singel 7, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbde3089c781251c2e495625d190a6768daba42f5fa1fdf55c5c39d7173cf9a966b8d846d34fd8b9fa5531dd5e9f2464d5b30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7) 5 5 1 5 7 Malmok Crescent Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.416913993151 19.158802488088
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem