+33
Selfsorg in Hermanus

Hemel in Hermanus

7 gaste

3 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Malmok Crescent, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Hemel in Hermanus bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n drieslaapkamerhuis met 3 verdiepings. Dit is in die kusdorp Vermont, naby Hermanus. Die eenheid spog met 'n houtvuurwarmbad. Dié eiendom is net ’n kort stappie vanaf die seefront en die Vermont-getypoel.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n tripel-stapelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk ’n dubbelbed. Daar is bad- en stortgeriewe.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof. Daar is buitebraaigeriewe, veilige parkeerplek, gratis WiFi en ’n slim-TV met Netflix.

Vermont is tussen die berge en die see. Dit is die ideale basis om die omliggende area te verken. Daar is ook 'n groot, omheinde erf wat vir troeteldiere geskik is.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Warmbad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Diandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 7 Malmok Crescent, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hemel in Hermanus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
10 % AF
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 000
10 % AF
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 000
10 % AF
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 7)
Bespreek

7 Malmok Crescent, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8f0f0cfa645e4e4263ba4809a2042f8c43d0ef6f2075ba0cfb1ee09e13f6cdd1aed37b0dfb8750b4cf698df2c34070dd069?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 7) 5 5 1 5 7 Malmok Crescent Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.416913993151 19.158802488088
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang