Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hemel op Aarde Villa

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpanstraat 20, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 200 per nag, vir 14 mense

Beskrywing

Hemel op Aarde is 'n oase van vrede op die strand in Dwarskersbos, 'n klein dorpie sowat 150 km noord van Kaapstad. Hier kan jy die rustigheid van die Weskus met sy pragtige sonsondergange ervaar en die skatte van die Weskus in die omgewing ontdek.

Hierdie selfsorg-eenheid het 5 slaapkamers. 4 van die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 1 kamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het 5 badkamers, 'n oopplan-kombuis, eet- en sitkamer met ingeboude braai en 'n leefarea met 'n TV met DStv en DVD-speler. Die stoep en balkonnetjies op die boonste vloer bied 'n mooi uitsig oor die see en daar is 'n Weber-braai buite om gedurende die warm someraande te braai. Daar is nóg 'n oop leefarea met 2 dubbelslaapbanke wat slaapplek vir 4 ekstra persone (verkieslik kinders) bied.

Die kombuis en opwaskamer is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Drie van die kamers het hul eie TV's met DStv. Twee van die kamers het ekstra DVD-spelers. Daar is 'n dubbelmotorhuis vir gaste se gebruik en selfs 'n kanoe vir avontuurlustige persone. WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Hemel op Aarde Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 4 mense
2 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 21 resensies vir Hemel op Aarde Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 9

Ligging

  • Rocherpanstraat 20, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hemel op Aarde Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 200
per nag, vir 14 mense
Vanaf
Vanaf R7 200
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpanstraat 20, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASQR7oddv3l5StSrqmqx2cDLd9qs4jagkWwlJi2ARnfhzHgTZEo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 200 per nag, vir 14 mense 21 5 1 5 20 Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.682558 18.243905
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem