Hemelse Vrede
10 gaste
5 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 273 Murry Road, Munster, 4278, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Hemelse Vrede is 550 m van die oewer van Glenmore-strand en bied 'n idilliese toevlugsoord vir groot gesinsvakansies. Dit is ideaal vir gaste wat wil ontspan en herinneringe wil skep.
Dié vakansiehuis beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 1 enkelbed. Die vyfde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak, en daar is ook 'n gastetoilet. Daar is 4 slaapkamers op die boonste verdieping en 1 slaapkamer op die onderste verdieping.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hierdie area lei verder na die sitarea met 'n sitkamerstel.
Daar is 'n lieflike dek op die boonste verdieping wat perfek is om die tuin-uitsig en die verskeidenheid voëllewe te geniet. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 273 Murry Road, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
273 Murry Road, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang