Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Munster

4.4 / 5  
volgens 31 resensies
Lees regte resensies van Munster van 31 geverifieerde gaste.
Indien jy Munster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Munster.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Munster akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Munster Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Munster Akkommodasie

21 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R775
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Munster

Kaja vir Baja is in 'n stil kusdorpie, Munster, net 'n kort entjie van ongerepte strande en stapafstand van die swemstrand. 'n Klein supermark en kroeg is net 'n paar minute se ry ver. Kaja vir Baja het 2 eenhede ...

10% af Winteraanbod!
VanafR550
R495
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Glenmore, Munster

Unwind in Paradise bied gerieflik selfsorgverblyf in Glenmore, en dit is net 250 m van die strand af. Verblyf is beskikbaar in woonstelle wat geskik is vir 3 tot 4 gaste. Die woonstelle het dubbelbeddens, plafonwaa...

Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Munster

Dolphin Bay Beach Cottage is 'n bekoorlike selfsorghuis in Munster, wat reg teen die strand geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike see-uitsigte, naby verskeie besienswaa...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Munster

Potbelly Beach House is in Munster Beach naby Glenmore in KwaZulu-Natal. Die strand is 500 m van die huis af. Dit is een van die rustigste areas aan die Suidkus en daar is 'n lieflike strand met haainette vir brande...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Munster

South Sands Villas is 'n netjiese, goed-onderhoude vakansiehuis in die klein kusdorpie Munster, teen die suidkus van KwaZulu-Natal. Hierdie vakansiehuis is in familie-besit en is geleë in 'n veiligheidskompleks. Vi...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Munster

The Merry Crab is in Munster geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in die luisterryke tropiese plantegroei van die natuurreservaat binne 'n bekoorlike, veilige vakansie-oord. 'n Skaduryke paadjie, bewoon deur du...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Glenmore, Munster

Phambili Self-catering Accommodation is 'n gerieflike selfsorgtuinwoonstel met slaapplek vir 5 in Munster, Glenmore. Dié kothuis beskik oor 1 slaapkamer op die boonste verdieping met 'n dubbelbed en daar is 3 enke...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Munster

Charlotte se Strandvilla is in die bekoorlike dorpie, Munster geleë. Dié eenheid is in 'n strandfrontkompleks net 40 m van die strand af en 100 m van Glenmore se swemstrand af geleë. Dié dubbelverdieping-eenhei...

Vanaf
R1 690
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Munster

Milkwood Lodge 11 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n hout-chalet met 2 slaapkamers. Die chalet is in 'n veilige kompleks langs die strand, 1,4 km van die hoofswemstrand in Munster af. Die chalet bied gedeeltelik...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Munster

Milkwood Lodge 12 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde drieslaapkamer-eenheid in ’n veilige kompleks by die see, 500 m vanaf Glenmore-strand. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badka...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Munster

Gemicowave 12 is in Munster aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë en bied verblyf in 'n stil straat oorkant die strand. Die woonstel is in 'n veiligheidskompleks geleë en beskik oor 3 slaapkamers. Dit het slaapplek ...

Vanaf
R1 560
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Munster

Milkwood Lodge 6 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-chalet. Dis in 'n veilige kompleks teen die kus, 1,4 km vanaf die hoofswemstrand in Munster. Dié chalet bied 'n gedeeltelike see-uitsig en het ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Munster

Lala @ C is in Munster, 'n klein en rustige kusdorpie aan KwaZulu-Natal se Suidkus, geleë. Die eenheid is ideaal geleë vir gaste op soek na 'n stil en rustige wegbreekplek. Lala @ C bied 2 selfsorg-eenhede vir k...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Glenmore, Munster

Family Tides on Cooling is 'n selfsorghuis in Munster, Glenmore wat 600 m van die strand af en sowat 9 km Port Edward af is. Hierdie ruim huis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers met lugversorgi...

Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Munster

Milkwood Lodge 7 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-houtchalet. Die chalet is in 'n sekuriteitskompleks op die seefront, 1,4 km vanaf die hoofswemstrand in Munster. Dié chalet bied slaapplek aan...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]