Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Henties Oases

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hetta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Henties Oases
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Charles W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles W
Gesin met tieners

Great stay - great hosts.

It was amazing and extremely relaxing. Thank you, Des and Hetta. Absolutely no issues - see you soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henties Oases se terugvoer

Thank you. You are also always welcome back.

Henties Oases
Duane M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane M
Gesin met tieners

Excellent.

Good value for money. Very clean and the host was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henties Oases se terugvoer

Thank you. Hope to see you soon again.

Henties Oases
Margrit D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margrit D

Lekker.

Heerlik privaat en voldoen aan alle basiese behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henties Oases se terugvoer

Baie dankie. Julle altyd welkom. Kom gerus weer.

Henties Oases
Elna R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, baie gerielike "home away from home"!

Beslis 'n oase met al die geriewe nodig vir 3 nagte so in die middel van ons Namibiese toer! Eienaars bobaas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henties Oases se terugvoer

Baie dankie. Julle ook fantastiese toeriste.

Henties Oases
Louis D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy wil hê in akkommodasie was beskikbaar.

Definitief 'n ideale plek teen bekostigbare tariewe om gemaklik te gaan vakansie hou. Lugversorger in hoofslaapkamer en sitkamer tot DStv-volpakket vir ontspanning, asook 'n goed toegeruste huis wat alles bied wat jy gaan nodig hê. Skoon en veilig. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henties Oases se terugvoer

Baie dankie. Kom kuier gerus weer.

Henties Oases
Lawrence M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawrence M
Gesin met klein kinders

Visvang-vakansie saam met vriende.

Verblyf het al die geriewe wat jy tuis sal he. Hetta-hulle het uit hul pad gegaan om ons tyd daar so gerieflik as moontlik te maak. Sien julle beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henties Oases se terugvoer

Baie dankie. Kom kuier gerus weer. Henties groete.

Henties Oases
Vicci J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicci J
Saam met vriende

Ons het vreeslik lekker gebly, alles was skoon en netjies.

Ek stel voor bedlampies en dakwaaiers in die kamers. Ons het vreeslik lekker gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Saam met vriende

Excellent place to stay.

Very clean and cosy place. Everything you need available. Hetta and Des was super helpful and friendly. Will definitely visit again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henties Oases se terugvoer

Thank you for the compliments. We love keeping our visitors happy and comfy. You also left the place nice and clean and are always welcome back. Hetta and Des.

Henties Oases
Tokkie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tokkie V
Saam met vriende

Baie gerieflik, netjies en vriendelike mense.

Visvang was swak, maar andersens uitstekende akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin H
Saam met vriende

Great accommodation and good value for money.

We were warmly welcomed and found the facilities more than adequate for our purposes. Security-conscious property with security company monitoring. Remote alarm activation and deactivation. Unlimited WiFi, and modern appliances such as dishwashers and washing machines in both houses helps with bigger groups. Great braai facilities, full DStv bouquet. Double garages for vehicles and to safely store fishing equipment. Kitchen facilities provided were also adequate and very practical. Overall a very enjoyable and worthwhile stay. Would recommend to anyone interested in staying in Henties, suitable for families and fishing groups.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa F
Gesin met klein kinders

Baie gerieflike plek.

Ons het gesukkel om die sleutel in die hande te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henties Oases se terugvoer

Jammer oor die ongerief. Ons het gesukkel om julle in die hande te kry. Sal n plan maak om dit makliker te maak. Ons was bekommerd dat julle dalk langs die pad staan. Jammer weereens. Ons besoekers is vir ons baie belangrik.
Henties Oases bestuur.

Henties Oases
Lensia O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lensia O
Gesin met tieners

Onvergeetlik lekker.

Dit was 'n baie lieflike plek met baie goeie diens, selfs my hondekinders was welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henties Oases se terugvoer

Dankie aan al ons waardevolle besoekers. Julle was ook uiters aangenaam. Elke een van julle is in ons harte. Kom kuier gerus weer. Hetta en Des

Henties Oases
Ebeth D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebeth D
Gesin met tieners

Netjies en skoon

Ons was ’n gesin van 4. Het heerlik gebly. Baie skoon en netjies en alles wat ons nodig gehad het was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois A
Gesin met tieners

Uit die boeke!

Alles was 200% in plek, netjies en skoon en ons hondekinders kon ook saam. Dus baie beslis die moiete werd en ons het heerlik gekuier! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henties Oases se terugvoer

Baie dankie. Ons doen ons bes. Alles wat ons kan doen vir ons kuiergaste is vir ons net ń plesier.

Henties Oases
Willie S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Gesin met tieners

Baie lekker. Die eienaar moet net die klippe voor die deur verwyder, jy kan glad nie kaalvoet daar loop nie. My seun het 'n grap gemaak en gesê die eienaar skuld ons twee houers samboksalf. Verder baie lekker.

Goeie ligging. Baie veilig. Great opset.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nossobstraat 1264, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4gzBtBVHTqpze6IP6ph3ul3dDV4zarLQyFT0ZCVB1bJDVYSplO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5) 15 5 1 5 1264 Nossob Street Henties Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.124181674175 14.287264636985
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem