LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+39
Selfsorg in Tergniet

Hephzibah



  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 38 Seeperdjie Avenue, Tergniet, 6525, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Hephzibah is 'n gesellige toevlugsoord in die hartjie van Tergniet en bied 3 privaat en gerieflike oopplan-kamers wat ideaal is vir alleenreisigers of paartjies wat 'n rustige kuswegbreek soek.

Die kamers is ontwerp om elk tot 2 gaste te akkommodeer en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wat 'n gemaklike en gerieflike verblyf verseker. Vir ekstra gerief is WiFi oral in die eiendom beskikbaar.

Geriewe in die kamer sluit 'n TV met stroomdienste en 'n goed toegeruste kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe in. Gaste kan ontspan in die buite-area, wat ingerig is met sitplek en toegerus is met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir gemoedsrus.

Hephzibah is gerieflik naby plaaslike winkels en restaurante geleë en bied maklike toegang tot nabygeleë strande en besienswaardighede. Gaste kan die bekoorlike dorpe Mosselbaai en Hartenbos verken, wat albei lewendige doendinge en skilderagtige ervarings bied. Of jy nou by die see ontspan of uitstap, Hephzibah is 'n ideale keuse vir 'n rustige kuswegbreek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Visvang
Gimnasium
Swem
Strandtoegang
Sentraal

Kamers

Naomi
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is ook beskikbaar.

Geriewe in die kamer sluit 'n TV met stroomdienste en 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe in. Daar is ook 'n buite-area met sitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Basiese kook-benodighede
Ketel
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, broodrooster en ketel insluit.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Rut
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is ook beskikbaar.

Geriewe in die kamer sluit 'n TV met stroomdienste en 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe in. Verder is daar 'n buite-area met sitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, broodrooster en ketel insluit.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Hanna
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hanna is die grootste van die eenhede en kan tot 4 gaste akkommodeer. Dit beskik oor 'n oopplan-slaapkamer, -leefarea en -kombuis met 'n aparte badkamer. Die eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en 'n dagbed wat in 2 enkelbeddens omskep word. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, ketel en broodrooster. Vir ekstra gerief is WiFi oral in die eiendom beskikbaar. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met stroomdienste in. Gaste kan ontspan in die buite-area, wat ingerig is met sitplek en toegerus is met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir gemoedsrus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Toonbank
Braai
Basiese kook-benodighede
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Melk
Stoof
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Rook toegelaat
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Vermaak
Stroomdienste
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Louise B
Saam met vriende
5.0
Lieflike plekkie om te bly vir kort of lang verblyf. Baie lekker gebly, ons was opgegradeer na 'n groter plekkie. Rene is 'n lieflike mens, wat op die...
Sien meer
Jan 2026
Elmarie S
Saam met lewensmaat
5.0
Die plekkie was naby aan alles. Ons kon heen en weer ry na verskeie besienswaardighede. Ons het heerlik gebly. Die gasvrou was baie vriendelik. Die se...
Sien meer
Nov 2025
Martin M
5.0
Perfect for my overnight stay. Perfect for my overnight stay in Tergniet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Marion N
Saam met lewensmaat
5.0
Regtige gerieflik, netjies en skoon. René 'n goeie gasvrou wat omgee. Baie netjies en skoon. Ek oordeel altyd 'n plek aan hoe dit ruik as jy instap. P...
Sien meer
Okt 2025
Ester H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelike gasvrye gasvrou en 'n pragtige hond. Netjiese, gerieflike, rustige. Baie vriendelike gasvrye gasvrou en 'n pragtige hond. Netjiese, g...
Sien meer
Sep 2025

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Louise B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Lieflike plekkie om te bly vir kort of lang verblyf. Baie lekker gebly, ons was opgegradeer na 'n groter plekkie. Rene is 'n lieflike mens, wat op die perseel bly, en baie mooi na ons gekyk het. Die plekkie is baie ideaal vir enige persoon wat wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Die plekkie was naby aan alles. Ons kon heen en weer ry na verskeie besienswaardighede. Ons het heerlik gebly. Die gasvrou was baie vriendelik. Die see was lekker naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin M
1 nag
5.0
Nov 2025

Perfect for my overnight stay. Perfect for my overnight stay in Tergniet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marion N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Regtige gerieflik, netjies en skoon. René 'n goeie gasvrou wat omgee. Baie netjies en skoon. Ek oordeel altyd 'n plek aan hoe dit ruik as jy instap. Puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ester H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie vriendelike gasvrye gasvrou en 'n pragtige hond. Netjiese, gerieflike, rustige. Baie vriendelike gasvrye gasvrou en 'n pragtige hond. Netjiese, gerieflike, rustige en uiters skoon plekkie met alles wat ons nodig sou kon vra en teen die regte prys. Ons was voorsien van 'n verrassinkie, koffie, tee, beskuit en melk asook 'n oulike badkamermiddels. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.8
Mei 2026

Baie aangenaam behalwe vir bogenoemde. Gasvrou baie aangenaam. Verblyf was aangenaam. Die eenheid is regtig nie geskik vir 4 volwasse persone nie. Die badkamer se uitleg is baie klein en onprakties. Dit is baie smal en die stort se deur maak nie heeltemal oop nie omdat die wasbak in die pad daarvan gemonteer is en 'n volwasse persoon sukkel om in en uit te kom. Oplossing is eenvoudig - skuif die wasbak nader aan die toilet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

J.p. N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Dit was lekker maar het beter verwag. Het lekker gebly, is 'n paar goed wat ek sal aanbeveel wat hul moet in kamer bysit. Besem en 'n klein gasstofie en in vandag se warm land kort daar net ten minste 'n waaier want dit was nie daar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ds Guy R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Voldoende oornaggerief. Vriendelike ontvangs. Netjies en gerieflik. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig, veilig, netjies, vriendelike gasvrou. Ja, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

René Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Hephzibah het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

10% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 20:00
Uitklok Voor 10:00
Naomi
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, broodrooster en ketel insluit.
Rut
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, broodrooster en ketel insluit.
Hanna
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

38 Seeperdjie Avenue, Tergniet, 6525, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce42e4d3bcdab3a9a0f0f7e5653af4668b13179f04de22d2010c75c9642ed13cc383ccee91823dee9606e80c5f83cc5d174a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 38 Seeperdjie Avenue Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.066854832805 22.186967238973
Soek in 'n groter streek