Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Herb Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arthur-weg 38, Norwood, Johannesburg, 2192, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R875 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Herb Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in die rustige woonbuurt, Norwood. Dit bied 'n rustige toevlugsoord in die hartjie van Johannesburg. Die eienaars het 'n privaat woonstel geskep wat 'n skilderagtige uitsig oor die tuin en swembad bied.

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die badkamer het 'n stort, wasbak, toilet en 'n verhitte handdoekreling. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi, veilige parkeerplek en 'n swembad. Die kothuis is die ideale keuse vir paartjies, sake- en enkelreisigers wat op soek is na 'n alternatief vir die tradisionele hotelkamer.

Die kothuis is gerieflik geleë naby privaatskole soos St. John's en St. Mary's. Dit is ook naby die gewilde Shepstone Gardens in Mountainview en die Houghton en Killarney-gholfbane. Verderbied dit toegang tot die lewendige Norwoord-area en Rosebank, en bied 'n groot verskeidenheid eet- en vermaakopsies.

Slaapplek

’n Bespreking by Herb Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 17

Jaar gelys 6

Ligging

  • Arthur-weg 38, Norwood, Johannesburg, 2192, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arthur-weg 38, Norwood, Johannesburg, 2192, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47a1ba792076bb9815cf2e7fed9c1a8ea4c865c81091524144427f72a2f261b750a70e8b2a10083c961639783663728d1cc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 38 Arthur Road Norwood 2192 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.1616565 28.073476
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem