Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Herberg Hotel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Mariette O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie netjies en skoon. Gasvry en behulpsaam. Beveel definitief Herberg Hotel aan. Baie lekker gebly, baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Kan aanbeveel. Ontvangs, geriewe, diens uitstekend. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav H
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Lekka! Het baie lekker gebly. Altyd lekker met lekker slaap. Baie netjiese geriewe en jy sit reg op die oewer. Kan definitief aanbeveel vir enige iemand wat na 'n veilige, skoon en netjiese plek soek om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Die hotel se binnenhuis versiering is baie smaakvol. Die kamers was mooi skoon en die personeel baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Lieflike uitsig, en baie rustige atmosfeer maar baie ongerieflik. Alhoewel die ligging ideaal is, was ons teleurgesteld in die waarde wat ons vir ons geld gekry het. Die term luukse akkommodasie is misleidend. Veral as mens 'n luukse prys betaal. Die akkommodasie kwalifiseer nie eers as standaard nie. Dis ongelooflik warm binne, en basiese goed soos 'n slaai of plastiekbak, asook braaitang het ontbreek. Die akkommodasie het definitief baie potensiaal, maar kort 'n paar geriewe en goedere om te kwalifiseer as luuks. Selfs komplimentere koffie en suiker sal 'n verskil maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Miempie K
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Mei 2024

Lekker gebly. Baie lekker gebly. Hek sluit egter nie en daar is nie 'n sekuriteitspersoon nie. Voel nie baie veilig nie. Plek is pragtig en alles is baie mooi skoon, maar ek dink hulle moet net die stort se vloer gaan inspekteer. Dit is baie vuil! WiFi-wagwoord was glad nie verskaf nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Jeanine V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Netjiese verblyf en puik diens. My kollegas het vir twee nagte by Die Herberg oorgebly. Die kamers is uitstekend ingerig en netjies. Hulle ontbyt en aandetes was van die hoogste gehalte. Pieter het mooi na hulle omgesien. Hulle het so baie van die area en Die Herberg gehou, hulle wil sommer die jaareindfunksie daar reël. Ons sal elke keer weer by hulle bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moira S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Fantastiese diens en baie behulpsaam. Baie vriendelike diens en gaan uit hul pad om ons te help! Die kos is vyfster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hestelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Rustige atmosfeer. Netjiese en versorgde akkommondasie. Dalk so bietjie tekort aan finesse, as voorbeeld; handeroom en sepies in die kamers, lekker koffie. Andersins was ek werklik verbaas oor so 'n pragtige versorgde plek in die platteland. Doen so voort Herberg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nedine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Dis 'n fantastiese plek. Sal weer daar gaan bly. Die Chalets langs die dam is wonderlik my seuntjie het dit baie geniet daar. Die visvang is baie lekker daar. Die kinders geniet dit daar. Uitstekens. Sal mense aanraai om daarheen te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 80 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Market en Scott-straat, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e3e5af16cf827fdd70bc4bb62271c182e73d9a0da21ef177138cf007be41a8810115c930caafff0e29918dd37d982817a60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 c/o Market and Scott Street Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.991293801912 28.202570708049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang