Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Herberg Hotel

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 16 Dec 2023 tot 14 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 16 Dec 2023 tot 14 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.

Prys sluit in
Queen Deluxe
Bed en ontbyt.
Standaard-chalet
Selfsorg
Chalet - Luuks
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die Herberg Hotel behou die reg voor om die breekskadedeposito te hou indien enige skade aan die hotel se eiendom aangerig is.
Geen geraas of buitensporige gedrag wat ander gaste kan steur, sal geduld word nie.
Dit is 'n gelisensieerde perseel. Drank wat nie by die Herberg Hotel gekoop is nie, sal nie toegelaat word nie.
Braaigeriewe is slegs by die selfsorg-eenhede beskikbaar.
Visvang word slegs toegelaat indien 'n selfsorg-eenheid bespreek is.
Die reg van toegang word voorbehou.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 80 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Market en Scott-straat, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e3e5af16cf827fdd70bc4bb62271c182e73d9a0da21ef177138cf007be41a8810115c930caafff0e29918dd37d982817a60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 c/o Market and Scott Street Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.991293801912 28.202570708049
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem