Herberg Manor
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Carine V - Mrt 2024
Algehele gradering
Wens ons kon langer bly.
Herberg Manor se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was net 'n plesier om julle gasheer te wees.
Deon
Erica T - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige huis - waarde vir geld.
Johan V - Jul 2023
Algehele gradering
Stywe, saaklike ontvangs.
Elizabeth L - Jan 2023
Algehele gradering
Onsmaaklik, kothuis was vuil, vuil skottelgoed in die wasbak, vuil asblikke, geen privaatheid nie, geen TV en geen WiFi.
Elsa K - Aug 2022
Algehele gradering
'n Juweel!
Christiaan C - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderlik daar, sal definitief weer gaan. Lieflike kamer en ontbyt heerlik.
Talita B - Jun 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs deur Judy en Herberg het baie mooi, skoon en netjiese akkommodasie!
Dorette D - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en kamer was netjies en skoon met al die nodige geriewe.
Renette V - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies, vriendelike eienares, ontbyt uit die boeke.
Vanessa R - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtig, netjies, sal beslis weer kom.
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Trichard-straat 53, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom