Herbertdale Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Herbertdale Guest House is 'n bekoorlike gastehuis in die dorpie, Kokstad, in KwaZulu-Natal.

Dié gastehuis het slaapplek vir tot 24 gaste in 10 dubbelkamers en 'n selfsorgeenheid. Die dubbelkamer het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, asook 'n TV met DStv. Die selfsorgeenheid is ideaal vir 'n gesin en beskik oor 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n mikrogolfoond, yskas, tweeplaatstoof en 'n TV met DStv in die eenheid.

Herbertdale Guest House bied ook gratis WiFi en gaste is welkom om hul troeteldiere saam te bring.

Besienswaardighede in die omtrek sluit Mount Currie Natuurreservaat, die Weza-Ngele-woud, Mehloding voetslaanroete en die Crystal Springs-dam in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Herbertdale Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za