Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heritage Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Heritage Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
William D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
William D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and informative regarding the area of Alexandria.

Steeped in history. The hosts are amazing and very welcoming. It was a pleasure to stay over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue A
Besigheidsreis

All we could wish for.

So welcoming and helpful to our precious staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naweek.

Vriendelike personeel en eienaars. Ons hondjie was ook welkom. Ons het in die selfsorg woonstel gebly. Als wat jy nodig het. Als was skoon en netjies. Veilige parkering agter hekke. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shireen P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen P
Gesin met tieners

Very homely feel with great hospitality.

Very welcoming and accommodating with any additional requirements.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid wat jou tuis laat voel.

Ons gasvrou het ons dadelik welkom laat voel. Die gastehuis het 'n sjarme wat jou laat dink jy kan enige tyd 'n dame, deftig uitgevat, by die trappe sien afstap. Tog is jy dadelik op jou gemak en tuis. Die kamers is baie netjies en ruim genoeg. As 'n diereliefhebber was dit vir my 'n groot bederf met die vriendelike honde en katte. Selfs 'n paar poue en hoenders wat agter die gastehuis hulself besig hou. Daar is veilige parkeerplek met 'n hek waarvan elke kamer hul eie afstandbeheer kry. Ek beveel Heritage Guesthouse aan en sal self weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeevani A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeevani A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful guest house with an amazing hostess. Very hospitable.

The highlight of our stay would have to be Cathlene, our hostess. She made us feel very welcome. The rooms were spaces and very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heritage Guest House se terugvoer

Hi Jeevani, thank you so much for taking the time to post a review. It means a lot that you enjoyed your stay with us, and found the accommodation comfortable. I hope you have settled into your new home in Cape Town and that you will stop over when visiting family in Durban. Of course the 2 dogs and the Parrot, a first for us, are most welcome.

Heritage Guest House
Desire A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire A
Saam met vriende

Topklasverblyf.

Die ligging is goed en die bestemming maklik om te kry. Die rumoer van die dorp was net ongeleë omdat dit op die hoofstraat is. Die gasvryheid was baie goed en die eienaar het mens baie welkom laat voel. Indien jy 'n diereliefhebber is sal jy hierdie bestemming baie geniet, dit is 'n juweel in die dorp en voel of jy eintlik op 'n plaas is. Daar was goed voorbereiding gemaak en die geriewe was oorgenoeg. Die beddegoed was skoon, netjies en topgehalte wat 'n goeie nagrus kon verseker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heritage Guest House se terugvoer

Hello Desire,
Thank you so much for your favourable review. It was a pleasure meeting you, not to mention those two lovely and well behaved sheep dogs who fitted right in here with the rest of the menagerie.
It is always encouraging to know that we are delivering a good service and your comments are appreciated. I hope we will be able to welcome you again in the future.
Best regards from us.

Heritage Guest House
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 3, Alexandria, 6185, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkZjhlNGE1LTFlZmUtNGY0NS05ZDMwLTE4MmQxMTg4Y2VmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 3 Voortrekker Street Alexandria 6185 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.653146619218 26.411508717791