Hermajante Kothuis
Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 12, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R650R585 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Hermajante Kothuis is in die klein dorpie Moorreesburg geleë en dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek op die platteland.
Kothuis 1 is 'n privaat selfsorg-eenheid het rustieke dekor en beskik oor 'n kothuis met 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ander geriewe soos 'n braai-area en veilige parkeerplek. Gratis WiFi en satelliet-TV is ook beskikbaar.
Kothuis 2 is 'n privaat eenheid met rustieke dekor en is geskik vir 2 gaste. Dit het 'n slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stort en aparte toilet. Daar is 'n kombuisie met 'n yskassie en mikrogolf. Gratis WiFi word voorsien. Die eenheid het WiFi, maar nie 'n TV nie.
Gaste kan gholfspeel, stap, voëlkyk, bergfietsry, fietsry en wynproe in die area.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hoofweg 12, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
- Gaste dink Hermajante Kothuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Moorreesburg Swartland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 12, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom