LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+33
Gastehuis in Voëlklip

Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Kosta G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Wonderful place to stay. We were welcomed by Johan, who was friendly and helpful. The room was clean and had all the amenities required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Mooi rustige buurt. Baie gerieflike akkommodasie en reg geprys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esthea D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Heerlik. Heerlike soos altyd - ons kom al 'n hele paar keer soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntembeko C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

It is a great place for couples. It was great to be there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Este P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Welverdiende rus voor ons verdere reis. Vriendelike ontvangs. Ruim gastehuis. Skoon, netjies en stil. 'n Berguitsig as bonus. Sal beslis van julle onthou vir 'n volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Gerieflik en gemaklik. Ons het baie lekker gebly! Ons gasheer was baie vriendelik en ons het dadelik tuisgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Orton K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Great. Verblyf was baie goed en skoon, netjies. Host was baie vriendelik en akkommoderend toe ons vroeër wou inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Mooi omgewing, stil, naby alles. Ek het al 'n paar maal daar gaan bly en vind dit altyd aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Mooi uitsig op die berge, baie rustig en veilig. Alles was perfek. Johan het ons vriendelik ontvang. Beddegoed en badkamer was skoon. Kan nie kla oor enige iets nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie netjies en veilig. Baie netjies en skoon in 'n veilige gebied. Johan het ons hartlik ontmoet en het lekker gesels. Baie stil alhoewel jy in een huis bly, het ons niemand in die huis gehoor nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13 2nd Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb567be92d92d04555193a36877dda8aba70d8330144d218013187eee33f5405a335ee8868aaf96240c9394e0c492c8d61c04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 116 5 1 5 13 2nd Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.401285 19.273841

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang