Hermanus At Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hermanus At Home is in 'n baie stil woonbuurt in Hermanus geleë.

Dit is 5 minute se stap vanaf die bekende kranspaadjie wat oor die skouspelagtige Walkerbaai uitkyk. Die perseel het 'n swembad buite en uitsigte op die berge.

Die ruim gastekamers het elk 'n en suite-badkamer, yskas en 'n TV met sekere satelliet-kanale. Die kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar en 'n haardroër. Van die kamers het berguitsigte. Die gesinskamer is op die onderste verdieping en die tripel- en dubbelkamers is op die eerste verdieping.

Kamers word daagliks skoongemaak.

Die perseel het 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n satelliet-TV en 'n volledige Engelse ontbyt word in die eetarea bedien.

Die perseel het 24 uur-geslotekringtelevisie en veilige parkeerplek agter gemotoriseerde hekke en met sekuritetistrale. Die eienaars woon op die perseel en is 24/7 beskikbaar.

Verblyf is in verskeie ruim gastekamers met pragtige berguitsigte beskikbaar. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Die slaapkamers het elkeen 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n radio, 'n haardroër, waaier en verwarmer. Elkeen het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Aangesien ons voorsiening maak vir vakansiegangers én sakereisigers is daar ook klein tafels in die kamers

Die nuwe hawe, waar walvis- en dolfynkyktoere vertrek, is 1 km vanaf Hermanus at Home en die middedorp is net 2 km daarvandaan. Mediclinic, Hermanus Hospitaal, 'n mediese sentrum en die Lettie Theron Ouetehuis is net 'n klipgooi van die huis af. 'n Spesiale afslagtarief is van toepassing op alle besoekers, pasibnte en personeel betrokke by enige spesiale sorggeriewe. Kaapstad Internasionale Lughawe is 104 km van die perseel af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hermanus At Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R940 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za