Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus Beach Club Unit 74

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 109, Hermanus Beach Club 74, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hermanus Beach Club Unit 74 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Hermanus en is ongeveer 800 m se stap van die strand af wat net rotse is maar wel 10minute se ry weg is van Grotto Strand of Skilpiesbaai.

Hiérdie woonstel is op die boonste verdieping en bied verblyf aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Groot stort, wasbak en toilet is in die badkamer en hier is ook 'n wasmasjien. Linne word voorsien maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die hoofleefarea lei na 'n oopplan-kombuis en -sitarea. In die kombuis is 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbytblad en stoele.

Die kombuis lei na 'n sitarea met gerieflike sitplek, 'n slim-TV met gratis WiFi, Netflix en Openview. Die sitarea lei na 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig, 'n klein braai en tafel met 2 stoele.

Hermanus Beach Club het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Daar is nog 'n swembad naby ander aktiwiteite, soos mini-gholf, tennis, muurbal, gimnasium en 'n klein winkel.

Slaapplek

’n Bespreking by Hermanus Beach Club Unit 74 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Hermanus Beach Club Unit 74
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Henry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 2

Ligging

  • Kerkstraat 109, Hermanus Beach Club 74, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hermanus Beach Club Unit 74 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 109, Hermanus Beach Club 74, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86f64fe4cc51712409face943d0c2795a8ee460d5bf9ea268c65fa62dea8789e91c40a9a2fc82941dabf8e353d963a3b0fa7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Church Street Hermanus Beach Club 74 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.435554128507 19.216387122466
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem