Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heroes Garden Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Hlengiwe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir Heroes Garden Lodge
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Elzanne V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elzanne V
Enkelreisiger

Ek het bietjie vroeër ingecheck en die persone wat ons ontvang het, het geen idee gehad hoe om in te boek nie.

Hulle het ook ipv R1,500 vir my R2,250 gecharge, gelukkig het ek die bewyse gehad van die deposito wat ek betaal het. Die kamers het DSTV premium package geadverteer en daar was sekere kanale wat ek nie kon kyk nie. Die ketel en mikrogolfoond moes ek elke keer skuif om by die plug uit te kom en die plug was agter die yskas. My handdoeke is nooit vervang met skoon handdoeke nie en ek het vir die heelweek net 1 handdoek gekry. Die erf was ook nie baie skoon nie en daar het 'n klomp ou, stukkende goed rondgestaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliftonweg 18, Athlone Park, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ce997052340f805c77912d74e8e642f534d577dc56e3f2142b45e85c31ee623abe86d4688183204107780c3ede791e6f0b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 18 Clifton Road Athlone Park 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.57725 30.358367
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem