+16
Gastehuis in Heroldsbaai

Herolds Haven

10 gaste

5 slaapkamers

6 beddens

3 badkamers

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 54 Slaaplek Steet, George, 6615, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Herolds Haven is 'n bekoorlike huis in Heroldsbaai, net buite George op die pragtige Tuinroete. Dit bied ruim en gemaklike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die strand. Dit is 'n ideale opsie vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.

Die huis bestaan uit 5 slaapkamers en 3 badkamers, wat gemaklik tot 4 paartjies + 2 kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Drie slaapkamers is elk gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die oorblywende slaapkamer gemeubileer is met 2 enkelbeddens. Die 2 gedeelde badkamers is toegerus met 'n toilet, wasbak, en óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel, 'n TV en gemaklike rusbanke in. Die huis maak oop na 'n privaat patio met buitesitplek, 'n swembad en braaiplek.

Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Dutton's Cove Restaurant, Oubaai Gholfbaan en George Lughawe is binne maklike bereik van die eiendom.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Kombuisie
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • 54 Slaaplek Steet, George, 6615, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

54 Slaaplek Steet, George, 6615, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0071d965fdc3b055f3333489285cd5355666b0a48a285247226b6c9570fd4aa8866c79650bd19824d9e6373922b44e9c8c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10) 54 Slaaplek Steet George 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.049259131472 22.399681738722
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang