Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heseldon Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heseldonweg 21, Rondebosch, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hierdie songevulde, gerieflike huis, met rugsteunsonkrag en batterye, is in 'n bekoorlike gesinshuis in die lowerryke en stil woonbuurt, Rondebosch, in Kaapstad.

Die smaakvolle huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en enkelmatras. Gaste in laasgenoemde twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Die vierde slaapkamer op die boonste verdieping met sy eie sitarea, het 'n koningingrootte-bed sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus. Die aparte opwaskamer het 'n skottelgoedwasser en is net langs die kombuis. Die knus leefarea beskik oor 'n gemaklike sitarea en 'n TV en dit lei na 'n stoep met 'n buite-sitarea, etenstafel en ingeboude braaigeriewe. Op warm somerdae kan gaste ook lekker in die swembad afkoel. Neem asb. kennis dat die swembad nie 'n net het, of omhein is nie. Die huis is met 'n alarm en luike beveilig.

Besoekers aan Rondebosch kan 'n verskeidenheid winkels, restaurante en kafees geniet, veral langs die Hoofweg wat deur die hartjie van die voorstad loop. Boonop is daar vinnige en maklike toegang tot al die groot terreine, soos Tafelberg, die Kirstenbosch-tuine en die VA Waterfront was sowat 20 minute se ry ver is. Die pragtige strande van Llandudno, Kampsbaai en Clifton is sowat 30 minute na die weste en die strande van Boulders, pragtig met sy pikkewyne, en Seaforth is sowat 30 minute na die ooste.

Slaapplek

’n Bespreking by Heseldon Holiday Home sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Ekstra enkelmatras
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Heseldon Holiday Home
Netheid
4.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Heseldonweg 21, Rondebosch, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heseldon Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heseldonweg 21, Rondebosch, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c8178492de4439ceef085ac7061bf666f7d89477295f684f596da1ac9f06aa38e059ce938ae93c6f0d82b891739b1663a24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 21 Heseldon Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.967193892175 18.482946279762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem