Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heuningfontein Guesthouse

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Heuningfontein Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Gesin met klein kinders

Absoluut die moeite werd: netjies, ruim, plaasfees vir die kinders.

Kan absoluut aanbeveel. Nie te vêr uit Pretoria nie en tog voel jy ordentlik in die bosveld. Hoogtepunte is die netjiese, ruim, goed ingerigte plaashuis, die lieflike buitebraai-area, die ekstras soos die huis en braai se skoonmaak soggens, en hout vir kampvuur, en dat die kinders sommer so kan help met plaaswerk soos lammers voer en eiers uithaal. Werklik ook amazing gashere wat jou laat tuis voel maar jy voel altyd jy het al die privaatheid wat jy wil hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heuningfontein Guesthouse se terugvoer

Dit was net 'n plesier en 'n groot lekkerte om julle hier te kon he.

Heuningfontein Guesthouse
Megan L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan L

Clean and relaxing environment, lovely hosts

My family enjoyed the quiet getaway. All the facilities were great, rooms were clean and tidy, and we are so grateful for Maria who came and cleaned for us in the morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heuningfontein Guesthouse se terugvoer

Always a pleasure.

Heuningfontein Guesthouse
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein-plaas, Heuningfontein, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiMLsqiK4dBXhIRMd5CoOzqcvbZN5bH50sJYca2KTOH2ZxS4NhL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 12) 2 5 1 5 Farm Rietfontein Heuningfontein 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.471818454157 28.267636347458
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem