+19
Selfsorg in Overberg

Die Kliphuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marcel H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Egte mooi plaasomgewing. Ons het 'n fantastiese naweek gehad! Die kinders het dit baie geniet en kon vrylik in die groot erf speel. Dit was 'n egte en rustige plaasomgewing, weg van die stadslewe. Die uitsig oor die berge, omgewing en plaas is besonders mooi, veral met sonop en sonsak. Pragtige en gemaklike verblyf, met alles wat jy kan benodig – selfs 'n verkyker! Die heerlike hot tub by die gesellige stoep was 'n groot bonus. Mens kan sien die eienaars doen baie moeite vir hul gaste. Sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Elizabeth Helena Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Heuningklip Guest Farm, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73c7b002a68e63c7f0b6acbcbfe5fa0434588516aca51105825c9691effaa98230b7f952d0e911205e89004558dd4ecf6499?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 Heuningklip Guest Farm Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.058774894998 20.760726928711
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang