Heuningkrans Chalet
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kleinrivier 1, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Heuningkrans Chalet is aan die voet van 'n berg en is 'n selfsorghuisie in Joubertina in die Oos-Kaap. Dit bied 'n intieme toevlugsoord aan 'n paartjie of vriende wat op soek is na rus en ontspanning in 'n vreedsame omgewing.
Die huisie bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus is. Die eetarea het 'n tafel met 4 stoele. Daar is kaggels binne en buite wat gaste kan gebruik.
Buite is daar ook ekstra sitplek op die stoep indien gaste daar wil braai en die rustige omgewing wil geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Portugees
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
1.4/5
Bronwyn Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Kleinrivier 1, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Joubertina Tuinroete Oos-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kleinrivier 1, Joubertina, 6410, Oos-Kaap