LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hib-Escape Hide Away | LekkeSlaap
+27

Hib-Escape Hide Away

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 11 Desember 2021

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Santa Barbara-weg 289, Erf 2, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hib-Escape Hide Away is 'n ruim selfsorg-houthuis met lieflike see- en natuur-uitsigte wat op 'n 1000 m² privaat perseel geleë is. Kom geniet jou vakansie by ons en bring gerus jou honde saam ? die huisie is troeteldiervriendelik!

Hib-Escape Hide Away bied slaapplek vir tot 4 gaste met 2 slaapkamers, 1 private toilet, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en toilet en daar is ook 'n aparte toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n ontbyt-toonbank met kroegstoele. Die lieflike leefarea het rusbanke, 'n TV met DStv-kanale, DVD-speler, en 'n eetkamertafel met 4 stoele. Daar is ook 'n groot onderdakdek en 'n sondek met 'n see-uitsig. Daar is gemaklike tafels en stoele so jy kan die see-uitsig behoorlik geniet.

Die huis het 'n vrystaande elektriese heining en 'n troeteldiervriendelike buite-alarmstelsel. Daar is 'n wassery in die dorp wat jy kan gebruik vir jou wasgoed-behoeftes.

Slaapplek

’n Bespreking by Hib-Escape Hide Away sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Hib-Escape Hide Away
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Santa Barbara-weg 289, Erf 2, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hib-Escape Hide Away het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Santa Barbara-weg 289, Erf 2, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA628756fa9502f33ed4ec483b8cabc09cb979e87bb6742641d6adfd4dd9455a045c38f9842e491255a48f7ed185f53de5655b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700  per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 289 Santa Barbara Way Portion 2 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-17:00 09:00 -30.569099378098 30.57269809472
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!