4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - 289 Santa Barbara Way, Portion 2, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Hib-Escape Hide Away is 'n ruim selfsorg-houthuis met lieflike see- en natuur-uitsigte wat op 'n privaat perseel van 1000 m² geleë is. Gaste kan gerus hulle honde saambring, want die huisie is troeteldiervriendelik. Daar is ook watertenk wat gerief verseker wanneer die water afgesny word.
Hib-Escape Hide Away bied slaapplek vir tot 4 gaste met 2 slaapkamers, 1 private toilet, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en toilet en daar is ook 'n aparte toilet.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n ontbyt-toonbank met kroegstoele. Die lieflike leefarea het rusbanke, 'n TV met DStv-kanale, DVD-speler, en 'n eetkamertafel met 4 stoele. Daar is ook 'n groot onderdakdek en 'n sondek met 'n see-uitsig. Daar is gemaklike tafels en stoele so jy kan die see-uitsig behoorlik geniet.
Die huis het 'n vrystaande elektriese heining en 'n troeteldiervriendelike buite-alarmstelsel. Daar is 'n wassery in die dorp wat jy kan gebruik vir jou wasgoed-behoeftes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Walter Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 18
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 289 Santa Barbara Way, Portion 2, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Hib-Escape Hide Away het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
289 Santa Barbara Way, Portion 2, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang