8 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 11:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Barracuda Road, Wood Grange, Hibberdene, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Hibberdene Crew Cottage is 'n lieflike selfsorg-vakansiekothuis in Wood Grange, Hibberdene, en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gesinswegbreek by die see.
Die kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n stapelbed in die leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus en het 'n etenstafel. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste het toegang tot die kompleks se swembad wat reg langsaan geleë is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Michaela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 Barracuda Road, Wood Grange, Hibberdene, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Hibberdene Crew Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Barracuda Road, Wood Grange, Hibberdene, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 11:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang