Hibberdene River Resort Unit 98

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hibberdene River Resort Unit 98 is 'n unieke, vreedsame vakansiehuis in 'n pragtige, veilige oord stapafstand van die strand af.

Dié eenheid staan op 'n heuwel en bied slaapplek vir 6 mense. Dit bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefarea, en 'n patio. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stapelbed en 'n enkelbed in die tweede slaapkamer. Die leefarea het 'n rusbank wat oopvou om 'n enkel-, dubbel- of koninggrootte-bed te vorm. Daar is 'n stort-oor-bad in die badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, ketel, koffiepot, mikrogolf, en broodrooster. Die leefarea het 'n plafonwaaier en 'n TV met 'n DVD-speler. En die patio het 'n piekniekbankie en braaigeriewe.

Besoekers kan heerlik ontspan in die veilige, parkagtige tuine met volop voëllewe en selfs visarendneste naby die oewer. 'n Salige omgewing wat ideaal is vir 'n wegbreek.

Die oord bied ook heelwat vir gesinne: kinders kan fietsry, daar is tennisbane, 'n omheinde swembad, kinderswembadjie, putt-putt-baan, speelgrond, en selfs 'n veerpyltjiebord in die saal. Die wasmasjiene in die waskamer werk met munte en skoonmakers is beskikbaar op versoek.

Slaapplek

'n Bespreking by Hibberdene River Resort Unit 98 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hibberdene River Resort Unit 98 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za