Hide Away
Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jul 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lady Loch-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 000R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hide Away is 'n lieflike huis in Wellington en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf, ideaal vir 'n klein gesin, 2 paartjies of 'n hegte groep vriende. Boonop beskik die eiendom oor 'n funksionele werkspasie wat ook in die behoeftes van sakereisigers voorsien.
Die huis beseskik oor 2 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis en -leefarea is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek.
Gaste het toegang tot oorgenoeg parkeerplek op die perseel, gratis WiFi en 'n stoep met buitesitplek en braaigeriewe geniet.
Daar is 'n omsetter om die WiFi en TV aan te hou gedurende beurtkrag.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Johna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Lady Loch-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Gaste dink Hide Away het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wellington Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lady Loch-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap