4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Eco Reserve, House 8, Erf 5292, Le Domaine Lane, Montagu, 6720, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hide Montagu is 'n bekoorlike selfsorgeenheid teen die heuwel van die privaat Le Domaine Eco Reserve en bied gerieflike verblyf aan paartjies of klein gesinne. Dit skuil tussen vrugteplase en bied direkte toegang tot die Montagudam.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en spog met 'n uitsig oor die dam. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, buitestort en 'n bad.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplanleefarea het 'n TV, binnebraai, sitplek en stapeldeure wat na 'n stoep met sonstoele en 'n plonspoel lei.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien. Gaste kan visvang, fietsry en voëlkyk geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nicolette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Eco Reserve, House 8, Erf 5292, Le Domaine Lane, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Hide Montagu het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Eco Reserve, House 8, Erf 5292, Le Domaine Lane, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang