LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hide Place Lodge and Spa | LekkeSlaap
+51

Hide Place Lodge and Spa

B&B
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Dan Pienaar-laan 15, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R760 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hide Place Lodge and Spa is 'n ontspannende rusplek met uitsigte oor die tuin en 'n rustige atmosfeer.

Verblyf word in 2-Enkelbedkamers, Dubbelkamers en Tripelkamers gebied, elk met 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n lessenaar.

'n Kontinentale ontbyt is daagliks beskikbaar. Middag- en aandete kan op versoek voorsien word.

Die lodge bied verskeie sitareas buite, 'n swembad en braaigeriewe. 'n Pendeldiens kan gereël word. Die lodge bied ook konferensiegeriewe, en is as 'n trou- of byeenkomslokaal beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Generaal Dan Pienaar-laan 15, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Dan Pienaar-laan 15, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbbce99f833a378975051c3eb0969dea4628aa4898180b3b214626fb62f086a699eb19acb0ce25e576b580d18529aa5d727f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760  per nag (vir 2 persone) 15 General Dan Pienaar Avenue Brandwag 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -29.105957762463 26.202878057957
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!