High Hopes

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

High Hopes bied stylvolle B&B-verblyf in ’n pragtige tuin in die prentjiemooi bergdorpie Greyton. Dis naby verskeie voetslaan- en fietsryroetes in Greyton en die Greyton Natuurreservaat. Greyton se immergewilde restaurante, galerye en tennisbane is alles 7 tot 10 minute se stap vanaf High Hopes.

Dié B&B het 5 luukse tuinkamers wat elkeen 'n privaat ingang in die tuin het. Elke kamer is goed ingerig en beskik oor 'n gehaltebed. Koffie- en teemaakgeriewe word voorsien. Die kamers bied toegang tot die tuin of 'n stoep met kafeestyl-stoele en tafels. Waaiers en kaggels is in al die kamers beskikbaar.

Ontbyt is stewig en smullekker. Die spyskaart verander ook daagliks.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na High Hopes gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 760 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za