Highgrove Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 15 Des 2019 tot 31 Des 2019.

Beskrywing

Highgrove Guesthouse is in die hartjie van die gegoede voorstad van Sandton geleë. Diegene wat hier tuisgaan kan verseker wees van persoonlike aandag in hierdie eksklusiewe, luukse ligging.

Die stylvolle Georgiaanse huis bied elegante en suite-kamers wat elk beskik oor 'n balkon of patio wat uitkyk oor die tuin en swembad. Elke kamer het 'n TV, kommersiële DStv en 'n muurkluis. Elke eenheid is smaakvol versier en daar is ook 'n tweeslaapkamerwoonstelletjie wat bestaan uit 'n leefarea, eetarea, balkon, kombuisie en badkamer.

Gaste is welkom om te ontspan in die ruim, sentrale gaste-sitkamer. Dit kan ook gebruik word vir klein konferensies of privaat funksies. Ons voorsien sekretariële dienste, gratis WiFi en rekenaargeriewe aan ons sakereisigers.

Highgrove is ook die ideale oornagplek vir vakansiegangers met geriewe soos 'n swembad en oorgenoeg parkeerplek van die straat af. 'n Lughawependeldiens kan gereël word en wasgoed kan gedoen word op versoek.

Gaste by Highgrove sal persoonlike aandag geniet in hierdie eksklusiewe en luukse gastehuis.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Highgrove Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 R1 233 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 15 Des 2019 tot 31 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za