Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highlands Wilderness 69

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Cobus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 3

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Highlands Wilderness 69
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nicola V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V
Saam met vriende

Fantastiese naweek wegbreek.

Ons was net 'n klomp dames wat vir 'n naweek weggegaan het. Daar is 'n alarm, maar ons het nooit onveilig gevoel nie. Die huis het genoeg spasie. Die kombuis is goed toegerus. Die wildsvoertuig is 'n fantastiese bonus! Die braai-area is baie lekker as jy onder die sterre om 'n bosveldvuurtjie wil kuier. Lekker groot stoep vir almal om te kuier. Die swembad is perfek vir die warm Bela-Bela-son. Dankie aan die gasheer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Highlands Wilderness 69 se terugvoer

Baie dankie, Nicola, vir die goeie terugvoering. Bly julle het die plek geniet.

Highlands Wilderness 69
Nikitia D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikitia D

Tranquil.

Cut off from the world, peaceful and totally relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katlego N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katlego N
Saam met vriende

Fantastic.

It was great. Definitely would like to come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 350
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 350
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cyferfonteinweg, Highlands Wilderness, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c55167e6132abfa9e5d279d9cf311f612ba072bd3f4c6f295c60cac6ed138f072eb9200ef5c1845cd11d867f98f804e30db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 Cyferfontein Road Highlands Wilderness 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.825859021017 28.168589292008
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem